DescriptionCastle de Wildt, buite Nylstroom, a.jpg
Afrikaans: "Die Kasteel", oftelwel Castle de Wildt, net oos van Nylstroom, Limpopo, is in Maart 2021 deur Bernard Groenewald aan Gys en Anneh Pitzer verkoop. Die eiendom bestaan uit geboue, tuine, damme en besproeiingstelsels, benewens kampe en vendusiekrale vir wild, beeste en skape. 'n Kragopwekker is geïnstalleer vir betroubare elektrisiteittoevoer, en 'n wittebrood- en bruidsuite, benewens ekstra akkommodasie, optredes deur kunstenaars en informele Sondagmiddagetes is in die voortuitsig gestel. Veilings word in samewerking met Wildlife Ranching South Africa (WRSA) aangebied.[1]
English: Castle de Wildt just east of Nylstroom, Limpopo
to share – to copy, distribute and transmit the work
to remix – to adapt the work
Under the following conditions:
attribution – You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any reasonable manner, but not in any way that suggests the licensor endorses you or your use.
share alike – If you remix, transform, or build upon the material, you must distribute your contributions under the same or compatible license as the original.