User:Bittereinder/sandbox
Bittereinder | |
---|---|
Background information | |
Origin | Pretoria, South Africa |
Genres | Hip hop, Rap, electro, Afrikaans rap |
Years active | 2009–present |
Labels | Rhythm Records |
Members | Jaco van der Merwe Peach van Pletzen Louis Minnaar |
Website | http://www.bittereinder.com/ |
Bittereinder is 'n Afrikaanse rap/electro groep van Pretoria, Suid Afrika. Die groep bestaan uit Jaco van der Merwe (lirieke skrywer en rapper), Peach van Pletzen (musikant, ingenieur en musiekvervaardiger) en Louis Minnaar (visuele kunstenaar, regisseur, VJ en musiekvervaardiger).
Bittereinder het drie albums vrygestel; 'n Ware Verhaal (2010), Die Dinkdansmasjien (2012) en Skerm (2014).
Diskografie
[edit]Studio albums
[edit]- 'n Ware Verhaal (2010)
- Die Dinkdansmasjien (2012)
- Skerm (2014)
Singles
[edit]- Ware Verhaal (2010)
- A Tale of Three Cities (2010)
- Slechte Mensen (2010)
- Almanak (2011)
- Solidariteit (2011)
- Die Dinkdansmasjien (2013)
- Kwaad Naas (2013)
- Kulkuns (2014)
- Die Slagting (2014)
- Slegte Mense (2014 remix) (2014)
Toere, Belangrike Optrede en Mediaverskynings
[edit]Optredes
[edit]Bittereinder het al in verskeie konserte gespeel en aangevoer in Suid Afrika, Nederland, Mosambiek en Namibie. Dit sluit die volgende konserte in Oppikoppi, Lowlands, KKNK, Aardklop, Innibos, STRAB, Hart van Windhoek, Synergy (Johannesburg & Kaapstad), Ramfest (Johannesburg & Kaapstad), TUKS Lentedag, Smoking Dragon Fees, Gariep Fees, TUKS Jool, PUK Jool and The Campus Invasion Tour.
Samewerkings
[edit]Bittereinder het op verhoog al met verskeie kunstenaars saamgewerk, dit sluit in Dawid Kramer, Koos Kombuis, Inge Beckmann, Jack Parow, Kongos, Tumi Molekane, Hano de Jongh (the Narrow), Richard Brokensha (ISO), HemelBesem, iconic bassist Carlo Mombelli, Reason, Schalk Joubert, Albert Frost and Shane Durrant (Desmond & the Tutus) om 'n paar te noem.
Groeplede
[edit]- Jaco van der Merwe - lirieke, hoofsanger (2009–hede)
- Peach van Pletzen - vervaardiger, sanger, menger (2009–hede)
- Louis Minnaar - beatmaker, visuele konstenaar, VJ, sanger (2009–hede)
Toekennings
[edit]Toekennings gewen
[edit]Datum | Toekenning | Organisasie |
---|---|---|
2013 | Beste Groep | Rekord |
2011 | Beste Afrikaans Alternative Album | SAMA |
Benoemings
[edit]Datum | Toekenning | Organisasie |
---|---|---|
2014 | Beste Alternative Album | SAMA |
2014 | Beste Musiek Video | MK Toekenning |
2014 | Beste Lewendige Groep | MK Awards |
2014 | Album van die jaar | MK Toekenning |
2013 | Beste Lewendige Uitvoerings | MK Toekenning |
2012 | Beste Nuutjie | MK Toekenning |
2012 | Beste Groep | MK Toekenning |
2012 | Beste Dans Groep | MK Toekenning |
2011 | Beste Alternatiewe Musiekvideo | Tempo Toekenning |
2011 | Beste Kopskuifalbum | Tempo Toekenning |
Bronne
[edit]Eksterne Skakels
[edit]
Category:South African hip hop groups
Category:2009 establishments in South Africa
Category:Musical groups established in 2009